Robert met Donsie
R1,850
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 29.5cm x 42cm, unframed
Ouma se bure het vir Ma belowe dat Donsie ‘n mannetjie is. Toe kon ons haar kry. Ja, sy was ‘n mannetjie tot sy op ‘n dag kleintjies gekry het!
SKU
BM018
Category Brushstrokes of Memory
Out of stock
Related Products
Related products
-
Miekie en Miekie
R3,500 -
Happy place
R2,200 -
Edwin, Ganagapas
R2,100 -
Greatly blessed
R1,500




