Juweel van die HantamR3,680
Availability: 1 in stock
R3,680
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 60cm x 42cm, unframed
Ma en Pa het in Calvinia ontmoet, seker een rede waarom die dorp so na aan my hart lê.
In 2019 was ek daar op ‘n kunstoer. Soggens vroeg het ek gaan stap en die Karoo ingeasem.
Availability: 1 in stock
Juweel van die HantamAvailability: 1 in stock