Die MaskamR3,800
Availability: 1 in stock
R3,800
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 76cm x 38cm, unframed
Wanneer die son sak oor Namakwaland en die laaste strale die Maskam tref en hy die pienk skynsel kry, dan staan ek net in verwondering.
Availability: 1 in stock
Die MaskamAvailability: 1 in stock