Hennie

R1,800

MS du Toit

Medium: Oil on Canvas

Size: 29.5cm x 42cm, unframed

Oftewel Hendrika, my suster. Die een vir wie ek altyd kan raad vra, al wil ek dit nie altyd hê nie. Veral as dit oor my skilderye gaan, maar sy is gewoonlik reg.

SKU BM074 Category

Availability: 1 in stock

Shopping Basket
HennieHennie
R1,800

Availability: 1 in stock

Scroll to Top