Jessie in die VaalrivierR2,400
Availability: 1 in stock
R2,400
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 40.5cm x 40.5cm, unframed
Ek en Olaf het van Potch af uitgery rivier toe met Jessie agterop die bakkie. Ons het heerlik geswem en ek dink Jessie het dit die meeste geniet.
Availability: 1 in stock
Jessie in die VaalrivierAvailability: 1 in stock