Soeter as heuning

R1,500

MS du Toit

Medium: Oil on Canvas

Size: 42cm x 29.5cm, unframed

Die suikerbekkie het sy tyd geneem en by elke blom van die lidroos die nektar uitgesuig. Dit was so lekker dat hy hom nie gesteur het aan my wat foto’s neem nie.

SKU BM068 Category

Out of stock

Shopping Basket
SOLD
Scroll to Top