Vir Ma se jamR29,000
Availability: 1 in stock
R29,000
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 119cm x 84cm, framed
Ons moes dikwels appelkose ontpit sodat Ma kon konfyt kook. Hier is ek, Marius en Edwin besig met die taak. En kyk die messe waarmee ons vertrou is! Daar is nie lekkerder appelkooskonfyt as Ma s’n nie.
Availability: 1 in stock
Vir Ma se jamAvailability: 1 in stock