Waters van rus
R4000,00
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 61cm x 46cm, unframed
As kinders het ons baie by die Blesbokspruit gaan speel, kleilat gegooi, krappe gevang en geroei. Meestal ‘n stil rustige rivier wat my laat dink aan die waters van rus waarnatoe God ons lei.
SKU
BM022
Category Brushstrokes of Memory
Out of stock
Related Products
Related products
-
Robert op Springbok, Nuplaas
R2100,00 -
Dogter van die Koning
R1850,00 -
Die dromer
R1800,00 -
Edwin, Ganagapas
R2100,00



