Die Punt
R3,900
MS du Toit
Medium: Oil on Canvas
Size: 90cm x 30cm, unframed
Met my kuiers by Ma-hulle in Mosselbaai het ons gereeld Punt toe gegaan vir roomys en om uit te kyk vir walvisse. Na Ma se begrafnis het ek alleen daar gaan sit en ‘n walviskoei en haar kalf het ‘n skouspel gelewer.
SKU
BM053
Category Brushstrokes of Memory
Out of stock
Related Products
Related products
-
Vol van vreugde
R2,350 -
Manie
R1,850 -
Dogter van die Koning
R1,850 -
Miekie en Miekie
R3,500




